TikTok is vanaf laat Saterdag nie meer in Amerika beskikbaar vir sy 170 miljoen gebruikers daar nie, maar daar word verwag ...
Twee regse Israelse ministers het Sondag openlik ’n Gasa-skietstilstand-ooreenkoms tussen Israel en Hamas teengestaan, in nóg ...
Die Noord-Kaapse departement van onderwys sê daar was vanjaar ’n vertraging met die uitbetaling van toelae aan skole om ...
Terwyl die Valke nog die moord op ’n polisiesersant van Klerksdorp ondersoek, wil hulle nie bespiegel oor of dit moontlik ’n ...
Hoewel hulle nie wou sê hoekom ’n 26-jarige man van die Suid-Kaap as ’n terreurleier geïdentifiseer is nie, sê die Amerikaanse departement van buitelandse sake iemand word nie ligtelik op sy lys hierv ...
Suid-Afrika het Sondagoggend (SA tyd) weliswaar die eerste netbaltoets teen Jamaika met agt doele verloor, maar daar was baie ...
Angela Revie, hoofdanser van Mzansi Ballet, ontvang Sondag die titel van prima ballerina ter erkenning van haar uitsonderlike ...
Om nou ’n reddingsboei in die rigting van Amsa te gooi, gaan niks help om die staalbedryf kop bo water te laat hou nie, sê ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Sy is in 'n hofstryd gewikkel en sê haar geld is min, maar dit het Berdine Odendaal (41) nie gekeer om Saterdag polo te speel ...
’n Skietstilstand-ooreenkoms tussen Israel en Hamas in die Gasastrook het Sondag in werking getree ná ’n byna drie uur lange ...